
’n Begroting is die begin van finansiële sukses. Dit verg selfdissipline, maar jy kry waardevolle insig in jou inkomste en uitgawes. Hoe vroeër jy begin, hoe beter – betrek jou gesin én hersien dit gereeld.
· Stel jou eerste begroting op met duidelike inkomste en uitgawes
· Skei vaste en veranderlike uitgawes vir beter finansiële bestuur
· Rangskik jou uitgawes volgens noodsaaklikheid en belangrikheid
· Balanseer jou uitgawes met inkomste om skuld te voorkom
· Bou ’n noodfonds vir onvoorsiene uitgawes en begroting-skokke
Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.
Geborg deur Kruger Internasionaal: www.krugerinternasionaal.co.za