Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Society & Culture
Sports
Technology
History
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
Podjoint Logo
US
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/fb/6e/d6/fb6ed6da-f903-727b-bd4f-7e37d1580c50/mza_14204778319578792956.jpg/600x600bb.jpg
GeldGeheime
Voelgoed Media
10 episodes
2 days ago
Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.
Show more...
Investing
Business
RSS
All content for GeldGeheime is the property of Voelgoed Media and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Met hierdie podsending gaan Mia Kriegler, direkteur by Kruger Internasionaal, die geheime van hoe om met geld te werk vir vroue oopsluit. Alle kennis en tydlose beginsels bly 'n geheim totdat iemand dit vir jou geleer het.
Show more...
Investing
Business
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/staging/podcast_uploaded_nologo/43628237/43628237-1748440128413-5222219a4b245.jpg
Alles wat jy moet weet om regtig te begin SPAAR [Episode 3]
GeldGeheime
11 minutes 6 seconds
4 months ago
Alles wat jy moet weet om regtig te begin SPAAR [Episode 3]

Om te spaar is om geld weg te sit vir die toekoms in plaas daarvan om dit dadelik te gebruik. Om te spaar is ook om spaarsamig en slim te leef sodat jy minder geld uitgee en meer het om vir jouself te hou. Dit is hoe ʼn mens voorbereiding tref vir toekomstige behoefte, vir noodgevalle of bepaalde doelwitte.

·      Jy het ʼn begroting nodig om seker te maak jy het geld om te spaar

·       Wenke om spaarsamig te leef:

o   Kanselleer maandelikse subskripsies

o   Maak self kos ipv uiteet en wegneemetes

o   Maak van lojaliteitsprogramme gebruik

o   Vermy impulsiewe kopies

o   Oorweeg ʼn saamryklub

o   Oorweeg dit om jou leefstyl af te skaal

o   Verkoop onnodige en ongebruikte goedere

·       Waarvoor spaar jy?

o   Noodfonds

o   Om skuld af te betaal is die beste belegging!

o   Spaar vir aftrede of jou oudag wanneer jy nie meer kan werk nie.

o   Spaar vir groot uitgawes soos selfone, kar, huis.

o   Spaar vir kinders se opvoeding of universiteit.

o   Spaar vir vakansies of spesiale ervarings.

·       Spaar jou geld op ʼn veilige en toeganklike plek.

Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.

#GeldGeheime word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële vryheid – https://krugerinternasionaal.co.za