
Het jy al opgelet hoe jou mandjie kruideniersware elke maand ’n bietjie duurder raak vir dieselfde hoeveelheid inkopies?
Inflasie is die koers waarmee pryse styg en alles oor tyd duurder raak. Hoe kan jy jou geld teen inflasiebeskerm?
Niemand kan die styging in lewenskoste vryspringnie. Volg hierdie 4 praktiese wenke om jou geld teen inflasie te beskerm.
As jy jou geld slim bestuur kan jy inflasie klop en jou koopkrag oor tyd behou.
Inflasie is die koers waarmee pryse styg en alles duurder raak.
· Stap 1 is om inflasie en hoe dit jou koopkrag verminder teverstaan
· Stap 2 is om jou persoonlike inflasiekoers te bereken deur jou begroting by te hou
· Stap 3 is om te verseker jou beleggings groei vinniger as jou lewenskoste
· Stap 4 is om seker te maak jou inkomste hou tred met jou stygende lewenskoste
🤩 MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuurby Kruger Internasionaal en #𝗚𝗲𝗹𝗱𝗚𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële sorgvryheid – https://krugerinternasionaal.co.za
Kontak Mia gerus by mia@krugerinternasionaal.co.za sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.