
Episode 49. In hierdie Episode gesels ons oor die Mega projekte wat hulle besig is om in Saudi Arabia te bou, die nuwe weergawe van ChatGPT en ons het so vinnige gaming session ingewerk, waar ons 'n rondte FIFA gespeel het. Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms! SAUDI ARABIA LINE YOUTUBE VIDEO : https://youtu.be/YkJupJRTcoA?si=WvqGbK7XHZddjfYz CHAT GPT VIDEO: https://www.instagram.com/reel/Cyw-6FNr5b4/?igshid=MTExd25hb2c0bTlhYw==