Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
News
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts125/v4/73/84/38/73843818-f9b5-4c19-d0cb-739f34d80bb2/mza_10593180283089093149.jpg/600x600bb.jpg
FKNxMAN
FKNxMAN
60 episodes
5 days ago
Alles wat 'n man nodig het. xLewens Stories xWhiskey xGaming xReviews Geen onder 18's Drink Verantwoordelik
Show more...
Comedy Interviews
Comedy
RSS
All content for FKNxMAN is the property of FKNxMAN and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Alles wat 'n man nodig het. xLewens Stories xWhiskey xGaming xReviews Geen onder 18's Drink Verantwoordelik
Show more...
Comedy Interviews
Comedy
https://d3t3ozftmdmh3i.cloudfront.net/production/podcast_uploaded_nologo/6317042/6317042-1628702651668-94766861d4fe6.jpg
Episode 47 x Scott König x . Ons Nuwe Co-Host, Die Rugby World Cup Finals En Fury Vs Ngannou.
FKNxMAN
43 minutes 16 seconds
2 years ago
Episode 47 x Scott König x . Ons Nuwe Co-Host, Die Rugby World Cup Finals En Fury Vs Ngannou.

Episode 47. Welkom by vandag se podcast episode saam met ons nuwe Co-Host Scott König! In hierdie Episode deel ons die stres wat elke Suid-Afrikaner gehad het tydens die World Cup Finals tussen die Bokke en New Zealand. What a game was dit net nie! Ons gesels oor hoe my en Scott se paaie weer gekruis het by 'n troue en nou is hy die Co-Host op FKNMAN en dan natuurlik praat ons oor die Tyson Fury en Francis Ngannou fight wat ook die naweek was.Die wêreld het ook 'n legende "Matthew Perry" verloor en ek is seker hy was baie mense se Favourite gewees in Friends. Rus in Vrede ou Chandler, dankie vir al die lag en entertainment deur die jare! Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms! FRLSS ENERY DRINK : https://www.welivefearless.co.za

FKNxMAN
Alles wat 'n man nodig het. xLewens Stories xWhiskey xGaming xReviews Geen onder 18's Drink Verantwoordelik