
Episode 7.
Welkom by Episode 7 van Donker Donderdae!
Ek en Pieter praat oor spoke en 'n paar paranormal dinge wat ons nie kan explain nie.
Kry vir jou popcorn en geniet hierdie episode van Donker Donderdae.
Stuur vir ons 'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil hê ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.