Welkom by ekerk Lewendig se Podcast. By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
www.ekerk.org
All content for ekerk Lewendig | Die Podcast is the property of ekerk and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast. By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
www.ekerk.org
Groter as jou grootste gemors | Pierre Engelbrecht
ekerk Lewendig | Die Podcast
25 minutes
1 month ago
Groter as jou grootste gemors | Pierre Engelbrecht
Het jy ook al gevoel jou lewe is ’n gemors? Druk van werk. Finansies wat knyp. Verhoudings wat pla. Selfs jou eie gedagtes wat jou nie los nie …
Die goeie nuus: jou gemors is nooit die laaste woord nie en jy word nie afgeskryf agv jou gemors nie.
Kom kuier saam met Pierre Engelbrecht waar ons saam kyk hoe God se genade altyd groter is as jou grootste gemors. Jy hoef nie eers jou gemors weg te steek nie – God ontmoet jou presies in jou gemors.
#EkerkLewendig #GroterAsJouGrootsteGemors
ekerk Lewendig | Die Podcast
Welkom by ekerk Lewendig se Podcast. By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
www.ekerk.org