Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
All content for Ek Jy Ons is the property of Mienke Jacobs and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur e...
Ek Jy Ons