Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
All content for Ek Jy Ons is the property of Mienke Jacobs and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick
Ek Jy Ons
24 minutes
11 months ago
Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new you?Ons bespreek ook effektiewe maniere om seker te maak dat jy jou New Year's Resolutions kan na kom in 2025. YOU CAN DO IT! Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com