All content for Die Tweede Trump is the property of Suzaan Steyn and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Tweede Trump is 'n potgooi wat dieper delf in hoe Donald Trump se tweede termyn die wêreld kan verander. Aangebied deur Suzaan Steyn.
Hulle eerste gesamentlike onderhoud op Fox News, en Donald Trump en Elon Musk kan mekaar nie genoeg bewonder nie. Hulle bevestig hulle verbintenis tot samewerking, beloof om korrupsie in die regering uit te roei en Amerikaanse belastingbetalers miljoene dollars te spaar: Suzaan en Appel is skepties.
Met Trump se rekord, wat is die kans dat dié nuwe liefde twee groot ego’s gaan oorleef? En belangriker, wat gaan Musk se werklike invloed op die Amerikaanse regering wees? Hoor ons hier geluide van staatskaping? Luister na episode 5 van die Tweede Trump en laat weet wat jy dink.
Die Tweede Trump
Die Tweede Trump is 'n potgooi wat dieper delf in hoe Donald Trump se tweede termyn die wêreld kan verander. Aangebied deur Suzaan Steyn.