All content for Boots & Alles Podcast is the property of Boots & Alles and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Afrikaanse rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer 🇿🇦
Aandbieders:
- Nicolaas Barnard
- Andre Huisamen
- Daniel Swiegers
- Neil Els
Lekker boys! Ons is terug vir 'n spesiale recording met die Springbok Ben-Jason Dixon voor die naweek se toets teen Wallis in Cardiff.
Die manne vra bietjie vir Ben-Jason uit oor sy jaar by die Bokke en al die lesse wat hy daaruit geleer het. Hy gee ook lekker insights oor hoe Rassie Erasmus operate en die presence wat die senior spelers in die groep het. Ons kyk dan vinnig na die Bokspan vir Saterdag en Ben-Jason verduidelik wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag op sy debut. Die boys gee ook 'n paar wille predictions vir die game!
Dis die laaste Bok game vir die jaar; trek jou Groen en Goud aan en kom luister saam na 'n baie lekker en interessante episode!
#BootsenAlles #Skitterend
Boots & Alles Podcast
Afrikaanse rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer 🇿🇦
Aandbieders:
- Nicolaas Barnard
- Andre Huisamen
- Daniel Swiegers
- Neil Els