Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/25/2a/2c/252a2cd6-5cce-02af-9a83-e0a6a7601784/mza_881697458459090277.jpg/600x600bb.jpg
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
29 episodes
8 months ago
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
RSS
All content for AGTERBLAD is the property of Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
https://media.redcircle.com/images/2021/11/29/10/6dfda354-8c7d-45f2-af07-cf63fc90be39_8c5-4a8e-9163-2a8bb1fb1083_agterblad_ep_art_12.jpg
Episode 12 - Wie is die beste van alle tye?
AGTERBLAD
53 minutes
3 years ago
Episode 12 - Wie is die beste van alle tye?
Na 'n stiller week van sport veroorsaak deur verskeie Wêreldgebeurtenisse, kom die Agterblad-span bymekaar om te probeer die mees gedebatteerde vraag in Sport te beantwoord: Hoe bepaal mens die beste van alle tye? Die span stel hul kriteria op waarmee mens sterre van toeka tot nou meer kan vergelyk: van Danie Gerber tot Jean de Villiers, Don Bradman tot AB de Villiers en nog meer. Met dit in plek, probeer hulle hul eie beste van alle tye lys opstel en tot by die kruks van die saak te kom by sport se grootste vrae: Wie is die beste Protea van alle tye? Die top 5 spelers wat nog ooit die boktrui gedra het? Wie is nou werklik die beste tussen Ronaldo en Messi? Verder, word daar op die telbord gewonder wie van die top SA-Rugby spelers die beste in Netflix se gewildste reeks van alle tye sou vaar. Dit en nog vele meer in die week se episode van Agterblad!
AGTERBLAD
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.