Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/25/2a/2c/252a2cd6-5cce-02af-9a83-e0a6a7601784/mza_881697458459090277.jpg/600x600bb.jpg
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
29 episodes
8 months ago
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
RSS
All content for AGTERBLAD is the property of Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
https://media.redcircle.com/images/2021/11/22/4/6eca12fc-1473-4825-bdb8-939e50d173d2_f6ae7fbe-ad00-4daa-b90e-1c5e69b53d01_agterblad.jpg
Episode 11 - Rose klop Bokke op narkose, Lewis vernietig veld in Qatar en die Hane kraai koning!
AGTERBLAD
1 hour 9 minutes
3 years ago
Episode 11 - Rose klop Bokke op narkose, Lewis vernietig veld in Qatar en die Hane kraai koning!
Na 'n week gevul met net soveel nuus af van die veld as op, kom die manne bymekaar vir bespreking en analise van 'n naweek propvol fantastiese sport. In vandag se episode word spesiale fokus geplaas op die naweek se ongelooflike rugby. Die Rose se laaste-minuut-strafskop wat die Springbokke gesink het (6:00-28:13) en die Franse Hane wat koning gekraai het oor die All Blacks in 'n Rugbywêreldbeker 2023 openingswedstryd voorskou (28:15-36:45) word in die kollig geplaas. Verder, word die Qatar Grand Prix bespreek nadat Lewis Hamilton die gaping na kampioenskapsmededinger Max Verstappen na slegs 8 punte gesny het met net 2 wedrenne oor (36:48-50:00). Op die Telbord debatteer die manne of 2021 beskou kan word as 'n sukses vir die Bokke, wie Ole moet vervang by Manchester United en of Fernando Alonso as een van die beste van alle tye beskou kan word (50:10-1:02:00). Dit, saam met ons Helde van die Week, 'n blik na die week wat voorlê en nog vele meer op dié episode van Agterblad!
AGTERBLAD
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.