Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/25/2a/2c/252a2cd6-5cce-02af-9a83-e0a6a7601784/mza_881697458459090277.jpg/600x600bb.jpg
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
29 episodes
8 months ago
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
RSS
All content for AGTERBLAD is the property of Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
https://media.redcircle.com/images/2022/2/22/10/55564eb8-8d41-4837-85c1-71db261dcf7b_5d16ef-8282-45ed-aa10-8d93b37ba8c6_episode_20_.jpg
EP. 20 - PROTEAS PENARIE, MASI GEPOS EN PREMIERLIGA TITELRESIES ONTPLOF
AGTERBLAD
55 minutes
3 years ago
EP. 20 - PROTEAS PENARIE, MASI GEPOS EN PREMIERLIGA TITELRESIES ONTPLOF
Die Agterblad span kom die week byeen om te probeer sin maak van wat hulle aanskou het tydens die Proteas se eerste toets teen Nieu-Seeland. Die futlose kolfvertoning word oor die kole gehaal, met die veranderinge in die toporde wat nie die gewensde effek gehad het nie. Verder word die boulers se duur lopietempo ook betreur en voorstelle oor wat moet verander in die oploop na die tweede Toets word gegee. Die nuus dat FIA as’t ware ‘n kabinetskommelling gehad het met nou voormalige resiesbestuurder Michael Masi wat uit sy pos onthef is, word ook gedek. Dié skrif was natuurlik lankreeds aan die muur na die laaste rondte van die 2021-seisoen. Daar word gekyk na die voorgestelde veranderinge aan die resiesbestuur, sowel as die nuwe reëls wat intree in 2022. Die span gee dan hul menings oor wie tot dusver die beste motor bekend gestel het. Laastens word die Premierliga se skokkende naweek geanaliseer, met 'n titelresies nou weer op die kaarte na Spurs se oorwinning teen voorlopers Man City. Dit en nog vele meer op die week se episode van Agterblad!
AGTERBLAD
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.