Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/25/2a/2c/252a2cd6-5cce-02af-9a83-e0a6a7601784/mza_881697458459090277.jpg/600x600bb.jpg
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
29 episodes
8 months ago
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
RSS
All content for AGTERBLAD is the property of Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
https://media.redcircle.com/images/2022/2/14/18/9d850088-aff4-45d9-a17f-6c77895a09ee_ep_art_19.jpg
EP. 19 - Stormers stormloop oor SA-spanne en flambojante Frankryk intimideer Iere
AGTERBLAD
52 minutes
3 years ago
EP. 19 - Stormers stormloop oor SA-spanne en flambojante Frankryk intimideer Iere
Agterblad se (verminderde)span kom byeen om te gesels oor 'n Stormersspan wat aanhou beindruk. Hul resultaat teen die Leeus word veral gevier as gevolg van hul besluit om Agterblad se advies te volg om Damien Willemse en Warrick Gelant saam te ontplooi in die agterlyn. Die dinamiese spel van die Kaapse-manne laat die span droom van Europese rugby volgende seisoen en dalk 'n verlengde spel in die uitdun rondtes die jaar. Verder word die Haaie se terugbons wen teen die Bulle bespreek, veral die rooi kaart van Morné Steyn wat die wedstryd geswaai het. Die Haaie se spel word verder onder die kollig geplaas, en of die resultaat 'n katalisator is vir vorm vind. Die IPL-Auction word onderlig en 'n voorskou word gegee vir die Proteas se twee-toetsreeks teen Nieeu Sealand. Baie om te bespreek in 'n gepakte episode van Agterblad!
AGTERBLAD
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.