Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
News
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/25/2a/2c/252a2cd6-5cce-02af-9a83-e0a6a7601784/mza_881697458459090277.jpg/600x600bb.jpg
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
29 episodes
8 months ago
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
RSS
All content for AGTERBLAD is the property of Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
https://media.redcircle.com/images/2022/2/6/21/209b62fd-1a41-4dc1-a2d1-5cb266687870_six_nations_prentjie.jpg
EP. 18 - WIE IS NOMMER EEN IN DIE NOORDE EN STORMERS STAP NADER AAN KAMPIOENEBEKER KWALIFIKASIE!
AGTERBLAD
50 minutes
3 years ago
EP. 18 - WIE IS NOMMER EEN IN DIE NOORDE EN STORMERS STAP NADER AAN KAMPIOENEBEKER KWALIFIKASIE!
Die manne kom byeen om oor alles Rugby te gesels in 'n propvol episode. Eerste word die Ses-Nasies se openingsnaweek onder die kollig geplaas, met Skotland se oorwinning oor die Engelse die uitblink-oomblik van die naweek. Daar word verder gekyk na die Bokke se 2023-Wêreldbeker-groepsmaat Ierland se vertoning teen 'n verpletterde Walliese-span. Frankryk se stadig begin teen Italië word uitgelig, met verdere debat rondom of hul uiteindelik kan oplewe na hul hoë verwagtinge. Dan word daar gesels oor die URC-uitslae van die naweek, waar die Stormers aanhou verbaas met hul oorwinning oor 'n Haaie-span wat sukkel onder die druk van gunstelinge wees. Daar word bespiegel of hierdie Stormers span werklik die mas kan opkom en kwalifiseer vir die Kampioenebeker volgende seisoen, en of die Bulle onderskat word na hul oorwinning teen die Leeus. Dit, saam met die Telbord en ons Hoek van Helde, maak dit 'n uitstekende episode vir enige rugby fanatikus!
AGTERBLAD
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.