Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
History
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts115/v4/25/2a/2c/252a2cd6-5cce-02af-9a83-e0a6a7601784/mza_881697458459090277.jpg/600x600bb.jpg
AGTERBLAD
Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
29 episodes
8 months ago
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
RSS
All content for AGTERBLAD is the property of Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.
Show more...
Soccer
News,
Sports News,
Sports,
Rugby,
Golf,
Cricket
https://media.redcircle.com/images/2021/12/20/10/91a3f31b-846e-4f77-b204-b4dfff2fe87d_0ddb_5a5df987-7701-4cfe-a518-09f1e4b686aa_you_.jpg
AGTERBLAD EXTRA EXTRA! - Somer van Krieket voorskou: saam met Louis Wilkinson
AGTERBLAD
47 minutes
3 years ago
AGTERBLAD EXTRA EXTRA! - Somer van Krieket voorskou: saam met Louis Wilkinson
In Agterblad se eerste krieket spesialiseringsepisode sluit voormalige eersterangse speler en huidige SuperSport kommentator Louis Wilkinson by ons aan om sy insigte rondom die Suid-Afrika-Indië Toetsreeks te deel. In hierdie episode kan luisteraars uitsien na ‘n bespreking van Suid-Afrika se 21-man groep: watter insluitings en weglatings laat die wenkbroue lig? (2:00-10:30) Dan word daar ook gespekuleer oor hoe die Suid-Afrika (10:50-21:23) en Indië (21:30-36:00) se eerstekeuse elftalle vir die reeks sal lyk. Die kiestoffies wat beide stelle keurders sal moet kou word ook bespreek. Laastens, word daar bespreek of hierdie Indiese span, met sy befaamde snelkwintet, die beste Indiese span nog is om sy verskyning op Suid-Afrikaanse bodem te maak en die manne se voorspelling van hoe die toetsreeks gaan afloop (36:20-46:08). In ‘n vakansie waar krieketpraatjies so sinoniem met braaivleisvure soos ‘n tjoppie en ‘n doppie is, is hierdie ‘n gesprek wat jy nie kan bekostig om mis te loop nie! Hierdie episode is trots aangebied deur Old School SA! Onthou dat jy die kode 'Agterblad' kan gebruik op hul webtuiste vir R100 af met jou volgende aankope!
AGTERBLAD
Die Kuber-Kletskanaal waar elke Drie, Doel, Grenshou en Gru-ongeluk bespreek word. Die nommer 1 potgooi vir sport in Afrikaans.