All content for AGS Dinamika Preke is the property of AGS Dinamika and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Voel jy soos ‘n Vis op die Vloer? Probeer jy buite die water swem?
God hoor jou... & JY HOOR GOD!
Ek en jy het die vermoë om ons hemelse Vader se hart hartseer te maak of bly te maak. Die Vader, Jesus en die Heilige Gees het al drie diep emosies en beleef hartseer en vreugde. Hoe raak JY God se hart? Sy liefde brand te sterk vir jou om ooit op te gee op jou.
AGS Dinamika Preke
Voel jy soos ‘n Vis op die Vloer? Probeer jy buite die water swem?
God hoor jou... & JY HOOR GOD!