A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
tiaan gildenhuys
1011 episodes
2 days ago
En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. (2 Tim. 3:12-13 Afrikaans OV)
All content for A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast is the property of tiaan gildenhuys and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. (2 Tim. 3:12-13 Afrikaans OV)
Ep.80 (15.10.25) - (Afr.) - Hulle sal geen verskoning hê nie
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
4 minutes
2 weeks ago
Ep.80 (15.10.25) - (Afr.) - Hulle sal geen verskoning hê nie
Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk, omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar. Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; (Rom. 1:18-20 Afrikaans OV)